Home -> Suid-Afrikaans -> Introductionlesson
Pastorale Cursus | Friday 18 May, 2012

Advanced search | Browse by topic 
Main menu
Home
Information
Contactaddresses
Contents of the course
Introductionlesson
 
Languages



  
Introductionlesson
Tuesday 21 februari 2006

Voorwaardes, wat aan sielsorg verbonde is.

1. Persoonlike bekering en Bybelse wedergeboorte.

Bekering is iets doen en wedergeboorte is iets wees (Bestudeer die bylae by hierdie les!).
2 Petrus 3:9b en Johannes 3:6-7.

2. Self in die sielsorg van die Here Jesus staan.

Psalms 37:5.

3. ‘n Daaglikse verborge omgang met Hom.

Psalms 25:14a
1 Korintiërs 15:33b
Job 29:1-4.

4. ‘n Lewe met die Woord van God en uit gebed.

Psalms 119:9,11.
Tessalonisense 5:17.

5. ‘n Lewe van reiniging.

2 Korintiërs 7:1:

6. ‘n Lewe van heiliging.

‘n Lewe van heiliging beteken in die eerste plek ’n toewyding aan God. Die afsondering van alles, wat ons onrein maak, is hierby dan ook vanselfsprekend.

Hebreërs 10:10.
1 Korintiërs 1:30.
1 Tessalonisense 5:23.


1 Petrus 1:16.
1 Petrus 3:15.
Hebreërs 12:14.

7. ‘n Lewe van gehoorsaamheid.
Romeine 1:4-5.
2 Korintiërs 10:1-6.
1 Petrus 1:22a.

 
Friday 18 May, 2012,  Johannes Multimedia. © 2012 Alle rechten voorbehouden.